AARTAPPELS SLAAI
6 Klein aartappels (gekook)
1 Bossie bronkors
250 g Tamatie (kersies)
100 g Sampioene (in skywe gesny)
SLAAISOUS
100 ml Slaaiolie
50 ml Asyn
10 ml Gekapte pietersielie
2. Knoffelvlokkies (fyn gekap)
Sout en peper
METODE
Meng al die bestandele in ‘n slaaibak
Plaas bestandele vir slaaisous in ‘n fles en skud goed
Giet sous oor slaai net voor opdiening