BEESSTERT BROODJIE

 

1          Pak     Bruismeel (500g)

1          Pak     Beesstert soppoeier

1          500ml Karringmelk

125     ml        Gerasperde kaas

                        Knypie rooipeper

 

METODE

 

Verhit die oond tot 180ºC

Smeer ‘n broodpan

Meng die bruismeel, soppoeier en karringmelk goed saam

Skep die deeg in die pan en maak dit gelyk

Strooi die kaas en peper oor

Bak 1 uur lank

Keep op ‘n draadrak uit en laat afkoel

 

 
Make a Free Website with Yola.