BRAAIVLEIS BROODTJIE

 

500     ml        Gerasperde wortels

30        ml        Olie

500     ml        Mieliemeel

5          ml        Sout

425     ml        Kookwater

15        ml        Heuning

2          ml        Rooipeper

4                      Eiers geskei

 

METODE

 

Verhit die oond tot 180ºC

Voer broodpanetjies met bakpapier

Smeer die pannetjies met botter

Meng wortel, kookwater, olie en heuning saam

Sif mieliemeel, peper en sout saam en voeg by die worterlmengsel

Klits eiergele en voeg by die mengsel

Klits eierwitte tot styf en vou dit liggies in by die mengsel

Skep mengsel in pannetjies

Bak 45 – 50 minute lank

 

 
Make a Free Website with Yola.