D'Aria se Marmite Broodjie

Bestandele: 

1 pakkie brooddeeg  (dit sal vermoedelik werk as jy self die deeg aanmaak) maak bolletjies van die deeg, pak die bolletjies in 'n swartpot.

1 koppie room

5 teelepels marmite 

Metode:

Maak bolletjies van die deeg, en pak in gesmeerde swart pot

Meng room en marmite

 Gooi die koppie room en marmite oor die deeg rolletjies

Maak gaar in die oond of oor die vuur, ek het dit so 1 uur teen 180 grade celcius gebak, en dit was perfek, bleddie lekker om die minste te se.

 
Make a Free Website with Yola.