GEBAKTE AARTAPPELSLAAI

 

30        ml        Botter

310     ml        Melk

                        Swart peper

6                      Medium aartappels (geskil en sag gekook)

30        ml        Meelblom (koekmeel)

125     ml        Mayonaise

                        Sout

 

METODE

 

Verhit die oond tot 180ºC

Smeer oondbak

Smelt die botter in ‘n pan

Voeg die koekmeel by en roer tot glad

Voeg die melk geleidelik by en roer tot die sous kook en verdik

Geur na smaak met sout en swartpeper

Verwyder van hitte en roer mayonaise by

Sny die aartappels in skywe en plaas in die gesmeerde oondbak

Giet die sous oor die aartappels

 

 
Make a Free Website with Yola.