KAASSLAAI
½ Blaarslaai grof gebreek
6 Agurkies in ringetjies gesny
Blikkie pynappelsstukkies (gedreineer)
½ Brood se croutons
Cheddar kaas in blokkies gesny
Meng al die bestandele en plaas in glasbak
SOUS
397 g Kondensmelk
1 eetl Kookolie
2 eetl Asyn
Sout en swartpeper na smaak
Meng alles saam
Gooi sous oor net voor opdiening