KAAS EN SPEK VLEIS BROODJIES

 

8                      Repespek, gebraak & fyn gesny

250     ml        Bruismeel

10        ml        Botter

150     ml        Melk

15        ml        Worcestersous

200     ml        Kaas, gerasper

15        ml        Tamatiesous

                        Knippie sout

 

METODE

 

Verhit die oond tot 200ºC

Sif die bruismeel en sout saam en vryf die botter met jou vingerpunte in tot die mengsel soos broodkrummels lyk

Voeg die kaas en spekvleis by en meng liggies

Meng die melk, tamatiesous en worcestersous saam en voeg by die droë bestandele

Meng liggies alles deurgemeng is

Bak 20 – 25 minute lank of tot gaar

Dien warm op saam met botter en kaas

 

 

 
Make a Free Website with Yola.