UIE EN KAAS BROODJIE
875 ml Bruismeel
500 ml Karringmelk
125 ml Melk
1 Pak Wit uiesoppoeier
½ kop Gerasperde kaas
1 Eier geklits
Knippie kaneel
METODE
Verhit die oond tot 180ºC
Meng meel, soppoeier, karringmelk en helfte van die kaas
Gooi melk in leë karringmelkhouer
Skud en voeg by mengsel
Voeg eier by en meng goed
Skep in ‘n gesmeerde broodpan
Strooi res van kaas en kaneel oor