Lewerwors

Bestandele

500 gram lewer

150g skaap stert vet

1 groot ui

1 pak (250g) bycon

Koljander

naeltjies

worcestersous

Sout

Paprika

Wors Derms

Metode

Sny  lamslewer in blokkies, sny skaap vetstert vet in blokkies, kap een pakkie bacon fyn, rasper een groot ui. Meng lewer en vet, en sprinkel met speserye. Maal die lewer en vet deur jou meul, so grof as moontlik, meng, jou ui en bacon by die maalvleis, en stop in derms. Braai oor medium kole, en voel baie trots op jouself dat jy nou wors braai wat jyself gemaak het 

 
Make a Free Website with Yola.