MALVALEKKERS TERT
1 Pakkie Malvalekkers (Marsmallows)
1 Blikkie kondensmelk
1 Pakkie suurlemoen jellie
1 Pakkie tennisbeskuitjies
250 ml Kookwater
METODE
Maak jellie aan met kookwater
Gooi dan die kondensmelk by
Pak tennisbeskuitjies in ‘n gesmeerde bak
Sny malvalekkers in sirkels of blokkies
Pak malavalekkers bo-op tennisbeskuitjies
Gooi jellie mengesel bo-oor
Plaas in yskas vir 1 uur lank