MENGEL SLAAI
Skep in slaaimengsel op die slaaiblare
4 Slaaiblare
2 Skywe pynappels in blokkies gesny
125 ml gaar ertjies
1 Ui (fyn gekap)
1 Komkommer (in blokkies gesny)
1 Appel (in blokkies gesny)
3 Dadels (in blokkies gesny)
250 ml Mayonaise
METODE
Laat week die slaaiblare vir 10 minute lank in soutwater
Dreineer dit
Meng die res van die bestandele liggies saam
Skep in slaaimengsel op die slaaiblare