Pannekoek

Bestandele:
5 koppies koue water
1/4 koppie olie (nie te veel nie)
3 eetlepels asyn
6 eiers
3 koppies meel
3 teelepels bakpoeier
1/2 teelepel sout

Metode:
1. Klits al die vloeistowwe saam.
2. Sif die droƫ bestandele saam en voeg bietjie vir bietjie by.
3. Klits baie goed.
4. Bak die eerste pannekoek in 'n bietjie olie.
5. Sprinkel met kaneelsuiker, rol op, en geniet!
 

 
Make a Free Website with Yola.