SUIKERMIELIESLAAI
Meng alles goed saam
410 g Geroomde suikermielies
4 Piesangs (in skywe gesny)
25 ml Mayonaise
½ Pynappels (in blokkies gesny)
1 Ui (fyn gekap)
METODE
Meng alles goed saam