TUNA SLAAI
250 ml Gerasperde wortels
25 ml Gekapte ui
37 ml Blatjang
10 ml Suurlemoensap
200 g Tuna (gedreineer en gevlok)
250 ml Gekapte selderye
250 ml Mayonaise
5 ml Kerriepoeier
Sout en peper
METODE
Meng die rys, tuna, wortels, seldery en uit
Meng die Mayonaise, blatjang, kerriepoeier, suurlemoensap, en sout en peper saam
Voet die sous net voor opdiening by die slaai en meng liggies
Bedien koud