VARKTJOPS MET HEERLIKE SOUS
bietjie knoffel
250ml kookwater
125ml koppie mayonnaise
125ml koppie tamatiesous
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Braai tjops goudbruin aan beide kante.
Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in 'n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond.