VLASKYWE

1          pak      Cream cracker-beskuitjies

1          blik      Kondensmelk

1          lt          Melk

125     g          Margarine

4                      Eiers

175     ml        Mielieblom (mazena)

1          ml        Sout

100     ml        Appelkooskonfyt

50        ml        Klapper

 

 

Bedek slegs die boom van ‘n vierkantige tertbak uit met beskuitjies.

 

Verhit kondensmelk, melk oor matige hitte to kookpunt, roer dit aan die begin tot die kondensmelk opgelos is.

 

Klits die eiers, mielieblom en sout to gemeng.  Roer dit vinnig met ‘n draadklopper by die melkmengsel in sodra die begin kook en roerkook dit to glad en dit.

 

Skep die warm vulsel dadelik op die beskuitjies in die tertbak sonder om hulle te veel te verskeur.  Bedek die vulsel met nog beskuitjies.

 

Smelt die konfyt en smeer dit liggies oor die beskuitjies.

 

Roer die klapper oor matige hitte in ‘n braaipan tot dat dit begin verbruin (Oppas dat dit nie te donker word nie).  Strooi dit oor die konfyt

 

Verkoel die tert tot styf.

 

Sny dit in vierkante net voor opdiening.

 

 
Make a Free Website with Yola.