WARM KAAS EN AARTAPPEL SLAAI

 

4                      Groot  Aartappels

2                      Repe  Spekvleis  (gebraai en gekap)

120     g          Soetvlei kaas (in blokkies gesny)

125     ml        Franse slaaisous

 

 

METODE

 

Kook aartappels in kookwater tot sag

Trek skil af en sny in blokkies

Plaas in bak

Voeg kaas blokkies by en meng

Sprinkel spekvleis oor

Verhit slaaisous maar moenie kook nie

Giet oor slaai

Sprinkel grasuie oor en bedien dadelik

 

 
Make a Free Website with Yola.