WORTELSLAAI
450 g geelworterls (geskil en grof gerasper)
75 g radyse (gewas en in skyfies gesny)
1 Groot Lemoen (geskil en in skyfies gesny)
60 ml Gekapte pietersielie
SLAAISOUS
90 ml Olie
60 ml Lemoensap
2,5 ml Sout
30 ml Suurlemoensap
5 ml Heuning
METODE
Meng al die bestandele van sous saam
Meng al die boonste bestandele saam
Giet slaaisout bo-oor
Verkoel in yskas tot opdiening