YSKAS TERT

1          Blikkie Ideal-melk (volroom)

½         Koppie suiker

1          Pakkie Tennis beskuitjies

1          Pakkie Pynappel jellie

1          Blik fyngemaakte pynappels

1          Koppie Kookwater

 

 

METODE

 

Maak jellie aan en laat koud word

Klop ideal melk styf.

Voeg suiker by

Meng jellie by melkmengsel saam met pynappels

Pak tennis beskuitjies in bak

Gooi vulsel in

Krummel beskuitjies bo-oor en laat staan vir 15 minute

Plaas in yskas en oornag

 

 
Make a Free Website with Yola.